TX Auto is al vir bykans ‘n dekade in Potchefstroom en afgesien van die beste diens kan TX Auto jou ook voorsien van puik toestand, gebruikte, sowel as enige nuwe voertuig. Gemoedsrus is vir ons ‘n prioriteit.
Die naam en identiteit – TX Auto, getuig van die mate waarop Potchefstromers se belange op die hart gedra word, en verwys juis na die vorige registrasie merk van Potchefstroom.
Kom ervaar diens wat jou sal verstom, want hier stap ons nog die ekstra myl.
